Vernon en Judy eis antwoorde van Eskom na ongeluk

Die voertuig waarmee me. Judy Coetzee op 28 November in die ongeluk was.

Twee voertuie was op 28 November verlede jaar by die Baumannstraat en Walter Sisulurylaan-kruising in ’n ongeluk.

Me. Judy Coetzee was op pad huis toe toe ’n Eskom bakkie teen haar gebots het.

Sy het ’n nek- en ’n laerugbesering opgedoen.

Mnr. Vernon Coetzee, haar man, het gesê dat Eskom hul oproepe oor die ongeluk ignoreer.

Hy het op 1 Desember gebel en hul het beloof om teen Vrydag, 4 Desember, alle struikelblokke uit die weg te ruim.

Op 8 Desember het hy vroegoggend geskakel en weer met mnr. Braam Kramer, vervoerbestuurder, gepraat.

Hy het genoem dat hul besig is met ’n ondersoek en dit is hoekom hy nie Vrydag vir mnr. Coetzee geskakel het nie.

Op 4 Januarie is daar weer met mnr. Coetzer in verbinding getree en hy het bevestig dat daar tot nou toe geen terugvoer vanaf Eskom is nie.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

  AUTHOR
Anastasia Dansey

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other