Atlete presteer puik tydens Smartie-byeenkoms

Juandré Groenewald van Laerskool Standerton in die verspringput tydens die Smartie-byeenkoms op 10 Februarie.

Atlete van verskeie laerskole het tydens die Smartie-byeenkoms uitgeblink.

Dié geleentheid is op 10 Februarie by Hoërskool Standerton gehou.

Altesaam 22 skole uit die Standerton-distrik is genooi om aan die byeenkoms deel te neem.

Atlete het puik prestasie in sowel veld- as baanitems behaal.

  AUTHOR
Antonette Keyter
Reporter

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top