Kleurvolle pret by Shavathon

Me. Ronel Schemper (vrywilliger: Cansa) hou Simone Phillips op haar heup terwyl haar suster Didi trots glimlag in die arms van me. Annarie Jacobs (vrywilliger: Cansa) nadat hulle die Shavathon op 25 Februarie by die Junxion Sentrum ondersteun het.

Die gemeenskap van Standerton het die Shavathon ten bate van Cansa geesdriftig ondersteun.

Die nasionale Shavaton ten bate van kanker is op 25 Februarie voor Pick n Pay by die Junxion Sentrum gehou.

Vrywilligers het hand bygesit om die hare van ondersteuners met spuitverf te kleur.

Me. Giséle Bosman, Cansa Gemeenskap Mobiliseerder, het gesê hulle wil nog ’n paar ondernemings op Standerton besoek om koppe daar ook in te kleur.

  AUTHOR
Antonette Keyter
Reporter

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top