NG Kerk Moedergemeente se Fiskerfees ‘n groot sukses

Mnr. Nelis Stroebel maak seker die potjiekos is gereed vir middagete met mnr. Hennie Pretorius wat toekyk.

Die NG Kerk se Moedergemeente se Fiskerfees op 25 Februarie het vir oud en jonk iets te bied gehad.

Afgesien van die onderskeie kosstalletjies en ander stalletjies waar die kooplus bevredig kon word, is ‘n modeparade en ‘n veiling gehou met musiek wat die gewillige gemeentelede vermaak het in hul ywer om vir dié goeie doel geld in te samel.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top