Kalie-atlete gekies vir Gert Sibande-streekspan

Dié atlete van Laerskool Kalie de Haas is op 25 Februarie in die Gert Sibande-streekspan opgeneem. Voor is Marli Wolmarans, Danell van Wyk, Elené Botha, Zinhle Mabena en Sumé Strydom. Agter is MC Roux, Elishama Mtshali en Mariska van der Mescht.

Laerskool Kalie de Haas-atlete het puik prestasies op Bethal behaal.

Atlete het op 25 Februarie aan uitdunne meegeding en agt deelnemers is in die Gert Sibande-streekspan opgeneem.

Elishama Mtshali het in die 70m-hekkies stof in die oë geskop in die S0/10 en eerste plek verower.

Danell van Wyk het haarself in die D0/12-hoogspring met die meeste veerkrag bewys en die eerste plek losgespring.

Mariska van der Mescht het met tegniek die D0/13-werpskyf gewen.

MC Roux het in die S0/13-spiesgooi vir homself ’n derde plek gepen.

Sumé Strydom het in die D0/12-spiesgooi ’n derde plek verseker.

Marli Wolmarans het in die D0/12-werpskyf haar staal gewys en met die vierde plek weggestap.

Elené Botha het die sand in die verspringput laat spat deur in die D0/11 vierde te eindig.

Zinhle Mabena se stamina in die 200m-D0/13 het haar vierde oor die wenstreep laat trap.

Die Mpumalanga-span word op 4 Maart op Secunda gekies.

  AUTHOR
Antonette Keyter
Reporter

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echohighvelderridgetimesAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other