Haas Das kleuters verwelkom grootouers

PM van Rooyen van Haas Das Kleuterskool is die ene opwinding.

Haas Das Kleuterskool het op Vrydag, 3 Maart ’n Oupa en Ouma-dag gehou.

Die kleuters was nie links nie en het soos hulle grootouers aangetrek met die nodige grys baarde en snorre, brille en kieries ter ondersteuning.

Me. Lalla Fick, skoolhoof, het almal in die saal laat bymekaarkom en die pikkies aangemoedig om vir die bekendes te waai.

Familiebande het duidelik hoogty gevier.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top