Rugbyklub ding na langnaweek mee

Mnr. Hendrik Coetzee (afrigter) hou ’n spanpraatjie met die eerstespan.

Standerton DeKalb Rugbyklub ding nie mee oor die Paasnaweek nie en sal op Saterdag, 22 April op Secunda in aksie wees.

Die volgende wedstryd sal gespeel word:

Sasol 3 vs Standerton 2 (A-veld) om 1.30nm

Sasol 2 vs Nelspruit 2 (A-veld) om 2.45nm

Bethal 1 vs Standerton 1 (B-veld) om 2.45nm

Sasol 1 vs Nelspruit 1 (A-veld) om 4nm.

Die klub het almal aangemoedig om hulle spelers te ondersteun.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top