JC Ritchie onderskei homself op gholfbaan

Bier moes diens doen om JC Ritchie geluk te wens na die onlangse Zimbabwe Ope. Foto: verskaf

JC Ritchie, seun van mnr. Neville en me. Ina Ritchie, het teenstanders se turf laat sit by die onlangse Zimbabwe Ope Gholftoernooi.

Nadat Ritchie sewe oor syfer was na die eerste sewe putjies, kon hy daarin slaag om 29 voëltjies aan te teken wat hom op 16 onder baansyfer laat eindig het.

Dié kampioen het sy sege met ’n sethou op die 18de setperk beklink.

JC Richie (kampioen: Zimbabwe Ope) en sy trofee. Foto: verskaf

“Hy het sy eerste stel gholfstokke op driejarige ouderdom gekry,” het me. Ritchie gesê.

JC het die grootste gedeelte van sy skoolloopbaan op Standerton voltooi en het aan Southdowns College in Pretoria gematrikuleer.

JC Ritchie speel ’n wighou by die onlangse Zimbabwe Ope. Foto: verskaf

Dié hoofseun van Standerton Primary School het aan tennis deelgeneem en ook die rugbyveld en atletiekbaan aangedurf, hoewel gholf uiteindelik die septer sou swaai.

“Hy het ernstig begin gholf speel in gr.10,” het ma Ina gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other