MLA-leerlinge bring vakansie op Hoedspruit in die Blyderivier-vallei deur

Morgan Mostert (Morgenzon Landbou Akademie) skrik nie vir koue pampoen nie. Hy is na afloop van die provinsiale Landsdiensstreekkamp na die nasionale kamp genooi.

Die Mpumalanga Landsdiensstreekskamp het onlangs op Hoedspruit in die Blyderivier-vallei plaasgevind.

Laerskool- en hoërskoolleerlinge van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het dit afsonderlik bygewoon.

Na sowat vier en ’n halwe uur op die pad, het die laerskoolleerlinge by die kampterrein aangekom waar ’n vlooimark op Saterdagaand gehou is.

Onderwysers en studente het in die oggende bewuswordingsgeleenthede gelei en die aande is met landsdiensliedjies en geestelike liedere afgesluit.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other