Standerton hengelaars vat pad na teleurstellende vangs

Elize Jansen van Nieuwenhuizen (wenner: vroue-afdeling), JC Carlson (wenner: seniorafdeling), Niewies Jansen van Nieuwenhuizen en Jako Fourie staan by die viswater reg vir ’n fotogeleentheid. Foto: Verskaf

Standerton en Distrik Hengelklub het op 5 Augustus by Kromdraaidam, ’n plaasdam tussen Leandra en Delmas, lyn natgemaak en na ’n teleurstellende vangs weer vertrek.

Altesaam 16 hengelaars het vyf visse van 7,12kg vasgekap.

“Die dam was maar omgekrap en het min vis opgelewer,” het Louis Fourie, klubkaptein, gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other