Standerton plaasmeisie finalis in landswye soektog na voorbladgesig van die jaar

Nadia de Wet is as een van die top 10 finaliste in ’n “Voorbladgesig van die Jaar”-kompetisie gekies.

Nadia de Wet, ’n Standertonner wat uit duisende inskrywings gekies is om te pronk as Sarie se Voorbladgesig van 2017, gesels skamerig.

“Ek is nie heeltemal aan dié aandag gewoond nie,” het die mooi vrou laat hoor.

Sy het bygevoeg dat dit tog lekker is om deel daarvan te wees en dat sy baie nuwe vriendinne bygekry het in die vroue wat deelneem.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other