Wessel Oosthuizen stel memoires op Val vry

Wessel Oosthuizen in 2015 by die Ellispark Rugbymuseum. Foto: Catherine Kotze.

Wessel Oosthuizen, sportfotograaf, sal sy memoires, Boesman van VAL, op 21 Oktober om 11vm op Val vrystel.

Met donkiejare ondervinding in die koerantbedryf is daar nie sprake van ophou nie.

Hy het sedert die ontstaan van The Citizen sy gewig daar as fotojoernalis ingegooi tot en met hy die deur vir ‘n laaste keer toegemaak het.

“Ek hou eerder van uittree as aftree,” het hy gesê.

Wessel is op die harde manier geskool.

“Gaan uit, maak ‘n ‘flop’ en maak dit die volgende keer reg.”

Hy het 64 lande deur die jare besoek, waarvan die werksgebonde reise op een hand getel kan word.

Siberië, Ysland, Kalifornië, Viëtnam, Meksiko, Rusland, Duitsland, Brasilië, China en Paraguay tel onder die besoekpunte waarvan Rusland 15 keer in sy paspoort gestempel is.

 

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other