News galleries

GALLERY – ANCYL lead economic freedom march

They demanded answers from top management at Transnet, Noble, New Denmark Colliery and Tutuka Power Station and handed over a memorandum, listing their demands which included job creation, granting of bursaries and tenders and the stopping of outsourcing to name a few.

GALLERY 1 – Divers search for the bodies of six-year-old boy and his uncle

Duikers het vanoggend die soektog voortgesit na die liggame van ’n man en seun wat Sondagoggend verdrink het in die gedeelte van die Vaalrivier wat deur Rooikoppen vloei. Duikers het die soektog gister tydelik gestaak, omdat die strome baie sterk was en dit donker geword het.

GALERY – Ongeluk in Walter Sisulurylaan eis lewe

’n Ongeluk in Walter Sisulurylaan het die lewe van ’n vrou geëis. Die kind wat saam met die vrou in die voertuig was is na Standerton Hospitaal geneem. Skoolkinders wat in die taxi onderweg skool toe was, is beseer en ook na dié hospitaal geneem.

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top