News galleries

GALLERY 1 – Divers search for the bodies of six-year-old boy and his uncle

Duikers het vanoggend die soektog voortgesit na die liggame van ’n man en seun wat Sondagoggend verdrink het in die gedeelte van die Vaalrivier wat deur Rooikoppen vloei. Duikers het die soektog gister tydelik gestaak, omdat die strome baie sterk was en dit donker geword het.

GALERY – Ongeluk in Walter Sisulurylaan eis lewe

’n Ongeluk in Walter Sisulurylaan het die lewe van ’n vrou geëis. Die kind wat saam met die vrou in die voertuig was is na Standerton Hospitaal geneem. Skoolkinders wat in die taxi onderweg skool toe was, is beseer en ook na dié hospitaal geneem.

De Kuilen spoorstaafdiewe vasgetrek

Vier verdagtes is vasgtrek by De Kuilen nadat die vragmotor waarin blykbaar gesteelde spoorstawe vervoer was, in die modder vasgesit het.

Department promotes road safety

The Department of Community Safety Security and Liaison encouraged safety during the festive season

Waterpyp bars in handelstraat

’n Waterpyp in Handelstraat naby Hoëveld verkoeling en die Body Workshop het vanoggend gebars wat daartoe gelei het dat duisende liters skoon water vermors is.

New Pick n Pay opens

A new Pick n Pay opened with great deals on 23 November in Charl Cilliers Street in Standerton.

echohighvelderridgetimesAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other