Sport

Eerste netbalspan van Laerskool Standerton pronk in nuwe vere

Laerskool Standerton se eerstespan pronk met nuwe vere na Eastvaal Standerton hulle klere vir die netbalseisoen geborg het. Hulle het netbalrokke asook baadjies ontvang. Die netbaldogters was baie opgewonde oor hul sportdrag.

Wintersport het in bibberweer gekook

Die koue bibberweer het nie die toeskouers afgesit nie en die ondersteuning op die pawiljoen het kort-kort hoorbaar deurgekom.

Gholfspelers geniet langnaweek propvol gholf

Casper Roux was die A-afdeling se wenner met ’n netto van 70 en Gert du Preez het tweede geëindig met ’n netto van 72, hoewel hy die beste gross van 77 aangeteken het.

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top