School sport

MLA 0/15-rugbyspan gekroon as Beeld-troffewenners

Dié span, wat as die Brumbies bekendstaan, moes hard werk om tot die eindstryd te vorder nadat Curro Heuwelkruin in die kwarteindstryd geklop is, sowel as Ferdinand Postma in die halfeindstryd.

MLA klop Hendrina 55 – 5

Conrad van der Schyff en Wimpie Oosthuizen het elk twee keer agter die pale gaan kuier en Ricky du Toit, Dehan Saaiman, Jacques Herselman en Willem Jordaan het elk een drie gedruk.

Sportmangees wen

By dié sportbyeenkoms op 20 Februarie het Hoërskool Standerton se S0/19-span oortuigend gewen, maar is gediskwalifiseer.

echohighvelderridgetimeslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top