BRIEF: Baie dankie AfriForum

Namens die gemeenskap van Stanwest sê ons baie dankie aan AfriForum vir die hulp verleen om boomtakke af te sny wat kragonderbrekings veroorsaak het.

In tye van swaar winde en reën was dit ’n nagmerrie.

Ons moes ure lank in die donker sukkel totdat die krag weer aangeskakel is.

Inwoner, Stanwest.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top