BRIEF: Dankie vir almal se omgee

Wyle mnr. Rennie Russo.

Rennie, ’n onwerklikheid wat net nie wil insink nie!

Jy is weggeneem en is na ’n beter plek waar ons eendag weer sal ontmoet.

Jou stem is stil en jou plek met jou groot persoonlikheid is dolleeg.

Namens Erika en die Russo-familie wil ons elkeen vir al die boodskappe, oproepe, blomme, woorde van bemoediging en liefde met die afsterwe van ons geliefde Rennie bedank.

Dankie vir almal se omgee dit was verblydend om te sien hoeveel mense se harte Rennie aangeraak het.

Met opregte dank.

Erika

Latest News

COMMENTS

Top