AfriForum slaan veiligheid hoog aan

Mnre. Lunga Shembe, Thabiso Mahlangu and Willie Spilane met hulle skoonmaakgereedskap. Foto: AfriForum

Die AfriForum-tak op Standerton, in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, het verlede week ’n skoonmaakprojek by die kruising van Coligny- en Princess-straat geloods.

Dít volg nadat die plaaslike buurtwag dié gebied as ’n gevaarsone en wegkruipplek vir misdadigers geïdentifiseer het weens ’n digte rietbos en talle voetpaadjies tussen die riete.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Voordat die gebied skoongemaak is. Foto: AfriForum

  AUTHOR
Senamile Phungula
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top