Standerton redenaars gesels land en sand

Die leerlinge het aan die interne Redenaarskomepitiese deelgeneem. Voor is Hardus Bierman (gr. 2), Daniel Roberts (gr. 3), Johanco Griesel (gr. 1) en me. Marista van der Merwe (onderwyser). Agter is Nadia Cronjé (gr. 7), Maritz Hanke (gr. 6) en Johann Schoonraad (gr. 5).

Dié leerlinge van Standerton Akademie het onlangs aan interne-Redenaars deelgeneem.

In elke graad is daar ‘n wenner aangewys.

Die fase-wenners van gr. 1 tot gr. 3 was Johanco Griesel, gr. 4 to gr. 6 het Maritz Hancke en Johann Schoonraad, gr.7 was dit Nadia Cornjé, elkeen ‘n trofeë ontvang.

Op 26 Mei word daar ‘n Redenaarkomeptisie aangebied by die skool waar dan leerlinge van vyf ander skole kom deelneem.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top