Laerskool Kalie de Haas-leerlinge vir Mpumalanga Landsdiensspan verkies

Antonie Vrettas en Tamryn Archer (Laerskool Kalie de Haas) het die Mpumalanga Streekspan in Landsdiens gehaal.

Antonie Vrettas en Tamryn Archer van Laerskool Kalie de Haas is die afgelope skoolvakansie tot die Mpumalanga Landsdiensspan verkies.

Hulle het die Landsdiensstreekskamp by Blyderivier-vallei naby Hoedspruit bygewoon en sal Mpumalanga tydens die Nasionale Landsdienskamp in Desember op Margate verteenwoordig.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top