Kasselmanwag by skrootwerf op Standerton vasgebind en opgehys

’n Skrootwerf is in die vroeë oggendure van 10 Augustus beroof.

’n Kasselmanwag is in die vroeë oggendure van 10 Augustus vasgebind en by ’n skrootwerf opgehys en net so na ’n roof gelos.

Blykbaar het vier mans toegang tot die perseel verkry deur oor die muur te klouter.

Die wag is oorrompel en na ’n skeepvraghouer gesleep en aan sy hande en voete opgehys om so te hang.

Hy is omtreeks 7vm gevind en die nodige hulp is ontbied.

Lees meer hieroor in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top