Kasselman Veiligheidsdienste span net nouer

Een van die verdagtes wat met die voorvalle op Standerton verbind kan word.

Twee booswigte het die afgelope twee weeksoggende inwoners op hol, maar Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het op 5 September een van hulle vasgetrek.

Dié ratse boosdoeners spring van erf na erf en saai amok so ver hulle hardloop en kon sover die lang arm van die gereg vryspring.

Die strate waar hulle ‘werk’ is Kruger-, Joubert-, Paarl-, Berg- en Caledonstraat.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top