Anderson en Vennote ‘adopt a spot’ in Standerton om op te tooi

Die personeel van Anderson en Vennote wat geswoeg het om dit so mooi by die ingang op die Secunda-pad te maak is mnr. Josef Hlope, me. Liezl Bothma, me. Carla Goosen, mnr. Hilton Magagula en me. Hannetjie Rothman.

Die Lekwa Clean Up Crew (LCUC) het ’n inisiatief genaamd ‘adopt a spot’ geloods.

Ondernemings op die dorp kies ’n ingang en verfraai dit en sien daarna om.

Anderson en Vennote het die Secunda-ingang gekies en die proses het reeds op 6 September begin.

Werkers het self die omspitwerk gedoen, die klippe verwyder en algemene tuinwerk gedoen.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top