Laerskool Standerton se Jomi Louwrens spog met goue medalje

Jomi Louwrens spog met haar goue medalje.

Jomi Louwrens van Laerskool Standerton spog met ‘n goue medalje vir gewigstoot wat sy tydens die onlangse Down-sindroom Atletiekbyeenkoms verower het.

Dit is die tweede jaar dat die byeenkoms aangebied word.

Die geleentheid was meer ‘n pretdag verlede jaar, maar vanjaar was amptelik met tydhouers, asook rekords wat aan die internasionale standaarde voldoen het.

Me. Magda Lourens van die Vereniging van Down-sindroom het gesê mense met Down-sindroom is histories gemarginaliseer met betrekking tot deelname aan sport.

Sy het ook gesê dit is waarom die vereniging daarop mik om sportgeleenthede vir diegene met die sindroom te skep.

Die vereniging se sportklub het verlede jaar die eerste Down-sindroom-atletiekdag aangebied wat die grootste in sy soort in Suid-Afrika is.

Sowat 300 atlete het byeengekom.

Volgens me. Lourens wou hulle inwoners, gesinne en mense met Down-sindroom deur middel van georganiseerde sport verenig.

“Sport speel so ‘n fundamentele rol in fisiese en geestelike ontwikkeling en vaardighede wat geleer word tydens deelname aan sport en dit dra tot die holistiese ontwikkeling van die atleet by.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Inligting: Pretoria East Rekord

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: