Organisasies op Standerton huiwer nie om self vullis weg te ry nie

AfriForum doenig in Standerton-strate om vullissakke op te laai en na die vullisterrein te neem. Foto verskaf.

Met die staking wat dienslewering beïnvloed het, het AfriForum onder andere ingespring om vullis te verwyder.

’n Plaaslike kontrakteur, Go Garbage, Lekwa Clean up Crew, asook gemeenskapslede, het gehelp.

Die vullis is na die vullisterrein net buite die dorp geneem.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top