Kragkabel gebuit by onderneming op Standerton

Die kabel waar dit afgesaag is. Foto verskaf.

’n Kragkabel van sowat 30m is omstreeks 1vm op 4 Oktober by ’n onderneming op Standerton gebuit.

Blykbaar het die skurke toegang tot die perseel verkry en dié kabel afgesaag.

Die diewe het op die vlug geslaan en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Iemand met inligting kan Kasselman Veiligheidsdienste by 017 712 1354 skakel.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top