Onderneming byna slagoffer van inbraak op Standerton

Merke waar die skurke probeer het om die deur oop te breek.

Met skok het ’n sakeman op 5 Oktober besef dat daar byna by sy onderneming ingebreek is.

Die merke waar daar by die deur gepeuter is, is duidelik sigbaar.

Die inbrekers is moontlik verhoed om hulle plan heeltemal deur te voer.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top