Slaggate moontlik die oorsaak van ’n ongeluk op Standerton

Mnr. Abraham en me. Mavis Teelo se voertuig is deur ’n muur op Standerton.

Na ’n naweek in Qua Qua was mnr. Abraham en me. Mavis Teelo op pad terug na hul woning in eMbalenhle toe hulle in nat weer beheer oor hul voertuig verloor en deur ’n muur op Standerton gebots het.

Volgens me. Teelo wou sy uitswenk vir ’n slaggat, maar daar het ’n voertuig aangekom.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top