Constant dans vloer aan die brand tydens Suid-Afrikaanse Solo Danskampioenskap

Constant Do O'Faustino
Constant Do O'Faustino in aksie tydens ’n onlangse danskompetisie.

Constant Do O’Faustino, ’n leerling van Laerskool Kalie de Haas, het die afgelope vakansie sy danspassies ten toon gestel.

Hy het op 5 en 6 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Solo Danskampioenskap in Polokwane (Pietersburg) deelgeneem.
In die “Energy”-afdeling het Constant onder die top 12 in die “Junior Star”-afdeling geëindig.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top