Desireé van Hoërskool Standerton glo harde werk word beloon

Desireé Prenzler
Desireé Prenzler tydens die Suid-Afrikaanse-kampioenskap in Johannesburg.

Desireé Prenzler, ’n ruiter van Hoërskool Standerton, het gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruiterskoolvereniging-kampioenskap deelgeneem.

Dié kampioenskap is by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg aangebied.

Dit is die eerste jaar wat Desireé en haar perd, Royal Trooper, skou en volgens haar is haar prestasies te wyte aan harde werk en aan haar afrigter dr. Willem Engelbrecht te danke.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top