Vullisverwyderingstrok laat inwoners spaander na veiligheid

Vullisverwyderingsvragmotor
Die vullisverwyderingstrok wat teen ’n walletjie tot stilstand gekom het. Foto verskaf.

’n Vullisverwyderingtrok het op 28 November in Sakhile die inwoners laat spaander na veiligheid.

Volgens ’n ooggetuie, me. Zamaswazi Tshabalala, het dié voertuig met ’n vaart teen die heuwel afgekom.

Sy het gewonder waarheen die bestuurder so haastig op pad was.

Die voertuigremme het vermoedelik gefaal.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top