Kabeldief bring Muller-rioolpompstasie tot stilstand

Kabeldief
Dié man is op heterdaad betrap en wys hier hoe hy deur die venster geklim het.

’n Kabeldief het op 29 November die Muller-rioolpompstasie tot stilstand gebring nadat sowat 150m se kabel gesteel is.

Inwoners het swart rook in die rigting van dié pompstasie sien trek en ondersoek ingestel,

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) se hulp is ook ingeroep.

Die verdagte is op heterdaad betrap waar hy doenig was om die kabels skoon te brand.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top