Skelms neem hulle kans waar om Krismis-‘shopping‘ te doen

Skelms
Die venster waar die skurke toegang tot die huis verkry het.

Skelms het op 30 November by twee huise in Tamarisk- en Acaciastraat in Florapark ingebreek.

Sake van diefstal is geopen.

Inwoners word gemaan om hulle alarms te aktiveer en veiligheid op te skerp vir die feestyd wat voorlê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top