KYK HIER: Plaaslike insleepdiens vul slaggate op

Die plaaslike insleepdiens, All Star Towing, het op 2 Desember, slaggate op die Secunda-pad opgevul.

Volgens mnr. Anton Nel moet die gemeenskap self inspring en help.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Video: verskaf.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top