Kantoorraakvatter by Hoërskool Standerton tree af na 33 jaar

Kantoor-tannie
Me. Marieta Pretorius wat na 33 jaar by Hoërskool Standerton aftree.

Me. Marieta Pretorius van Hoërskool Standerton het vanaf 1984 in die administratiewe kantoor by die skool gewerk.

Sy was sowel die persoonlike assistent van mnr. Hennie Pretorius sedert 2000 as mnr. Pierre Marais sedert 2016.

Me. Pretorius was ook vir 18 jaar ’n inwoner van Huis Dagbreek.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top