Kasselman-veiligheidsbeampte spoor gesteelde televisie op

Kasselman
Die mes wat vermoedelik gebruik is om toegang tot die huis te verkry.

’n Veiligheidsbeampte van Kasselman Veiligheidsdienste het op 4 Desember omstreeks 2.20vm ’n verdagte met ’n televisie op die R23 gewaar.

Toe hy gestop het om te hoor waarheen die man op pad was, het hy die televisie neergegooi en die pad gevat.

Bystand is ingeroep, maar die verdagte was reeds weg.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top