Hoërskool Standerton se matrieks van 2017 wys hulle gee om

Hoërskool
Die skoene is in ’n ry uitgepak wat iemand in nood sal kan help. Foto verskaf.

Hoërskool Standerton (SHS) se matrieks van hierdie jaar het besluit om uit te reik en hopelik ’n nuwe tradisie te begin.

Hulle het met hulle laaste skooldag hul skoolskoene uitgetrek om dit aan hulpbehoewendes te skenk.

Die leerlinge het ook ’n blikkieprojek geloods en R22 000 ingesamel.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top