’n Stannies-onderwyser beplan om die tuig neer te lê

Me. Wiets Butler is reeds 43 jaar in die onderwys. Foto: verskaf

Na 43 jaar in die onderwys het Laerskool Standerton me. Wiets Butler se bydrae onlangs onder die loep geneem.

Dit was ’n dag om die lewe van ’n toegewyde onderwyser se impak op die skool se geskiedenis, duisende leerlinge en personeel waarmee sy in aanraking gekom het, te vier.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: