VIDEO: Inwoners is haaks weens water wat vir maande stroom

Water stroom in Britsstraat in Meyerville af na Mulderstraat toe, dié lek is al vele kere by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld, maar dit word nie reggemaak nie.

Blykbaar twis die mense in die omgewing met mekaar, omdat die probleem nie opgelos word nie.

Slaggate vorm ook waar die water stroom.

Kyk hier na die video:

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: