VIDEO: Standerton-skole verwelkom haasbek-nuwelinge

Die haasbekkies en wipponiesterte het hulle eerste grootdag besonders hanteer.

Hier en daar was ’n moederhart aan skerwe en ’n kleinding het geklou asof haar lewe daarvan afhang.

Maar gou het die onderwysers beheer geneem en die kleingoed tuis en op hulle gemak laat voel, met  ma’s wat met ’n lied in die hart die bloedjies kon agterlaat.

Die Standerton Advertiser het met gr. 1 leerlinge gesels:

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: