Mazulis word touwys gemaak by SHS

Zandré van Wyk en Judy Foley salueer vir die leerlingraad.

Net om by ’n nuwe skool in te stap, kan ’n skrikwekkende idee wees en om as ’n gr. 8-leerling op te daag, nog erger.

Dié jeugdiges was ’n paar maande gelede die room van hulle onderskeie laerskole, nou is hulle die ‘babas’ van die skool.

Dit is juis wat die woord Mazulis in Letland se taal beteken.

Die grootoogkinders is op 16 Januarie nietemin gou touwys gemaak by Hoërskool Standerton, ’n dag voor die skool eintlik vir die nuwe jaar afgeskop het.

Kaylin Ross met haar bordjie wat aandui dat haar swakpunt ongeduld is.

 

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: