Diewe los gesteelde goedere in veld langs Secunda-pad

diewe
Goedere wat tydens ’n inbraak gebuit is, is in ’n veld langs die Secunda-pad gevind.

Diewe het op 31 Januarie op die vlug geslaan met ’n televisie, ’n beursie met kontant in, elektriese kitaar en ’n tablet in Chestnutstraat in Florapark.

Kasselman Veiligheidsdienste het die goedere skaars ’n paar uur later in ’n veld, wat aan die Secunda-pad grens, gevind.

Die inbrekers het toegang tot die huis gekry deur die sitkamervenster.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: