Betoon samehorigheid met Wes-Kapenaars

water
Sowat 2 500 liter water wat tydens ’n ander geleentheid ook na die Kaap gestuur is.

Die gemeenskap het nou die geleentheid om in samehorigheid met die droogtegeteisterde Wes-Kaap ’n bydrae te maak.

Die DA en kerke van verskillende denominasies beoog om waterbottels na dié gebied te haas.

Sodra genoeg bottels ingesamel is, sal vervoerreëlings getref word.

Mnr. Rosier de Ville, koukusleier van die party, het ’n beroep op Standertonners gedoen om verkieslik 5lt-bottels te skenk.

Waterbottels kan tussen 8vm en 5nm by sowel Maximed Apteek as die Kosmos Aftree-oord afgegee word.

Skakel mnr. De Ville by 082 550 7802 vir enige navrae.

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: