NUUSFLITS: R8000-beloning vir Sky, ’n hond op Standerton

Sky
Sky, die hond wat op Standerton soek is.

Sky, ’n hond vir ’n seuntjie in Dannhauserstraat in Meyerville, is sedert 9 Februarie soek.

Dié Switserse herdershond is drie-jaar-oud.

Volgens mnr. Jaco Wright het die hond hulle gesin se lewe verander en hul seun is baie geheg aan die hond na ’n traumatiese ervaring.

Dit was toe dat mnr. Jan Truter die hond aan die gesin gegee het.

Sky het ’n mikroskyfie, asook ’n naamplaatjie, op ’n halsband.

Skakel mnr. Jan Truter by 071 605 1328 of me. Nelia Wright by 083 745 7295 of mnr. Jaco Wright by 083 301 3302 met enige inligting.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: