Ondraaglike reuke hang in strate van Standerton en inwoners is keelvol

Ondraaglik
’n Rioolmangat wat blykbaar al vir twee jaar so oorloop.

Riool stroom uit ’n mangat so paar meter van Laerskool Jeugkrag af  wat, volgens inwoners, al twee jaar die geval is.

Volgens inwoners wat ’n paar meter van die stroompie af woon, is hulle eetlus daarmee heen as die wind reg of eerder verkeerd waai.

“Nie net is die reuk ondraaglik nie, maar dit hou ’n gesondheidsgevaar vir almal in die omgewing in,” het een van die huiseienaars gesê.

Lees ook:  Ritchie Motor Groep staan Lekwa Clean Up Crew by

Tydens die Standerton Advertiser se besoek aan bogenoemde gebied, het vele motoriste stilgehou en hulle misnoeë uitgespreek.

KYK HIER NA FOTO’S:

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

  AUTHOR
Alida Lake

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: