Kalies raak kreatief by kompetisie

Jan-Louis Esterhuizen (Mnr. Persoonlikheid), Freddie Smith (tweede prins) en Erik Wepener (Mnr. Kalie Klitsies 2018). Zipho Mdingi (eerste prins) was afwesig toe die foto geneem is. Foto: Verskaf

Laerskool Kalie de Haas het op 18 Oktober ’n ‘Kalies gaan groen’-tema vir die Mnr. & Mej. Klitsies/Kalie de Haas 2018 geloods.

Leerlinge het R20 per inskrywing betaal en moes kreatief raak deur slegs uit herwinbare materiaal en rommel ’n kostuum te maak.

Hulle het behoorlik uitgehaal en gewys dat daar nie net borrelende gesiggies is nie, maar dat hul iets oulik van absoluut niks kon aanmekaar slaan.

Volgens die skool, het ouers die projek net so baie soos die leerlinge geniet.

Elke leerling moes ook op hul inskrywingsvorms twee vragies beantwoord oor hoe hul dink besoedeling beïnvloed die gemeenskap en hoe dit gestop kan word.

In die seniorafdeling is Jaco Booysen as Mnr. Senior Kalie de Haas aangewys, terwyl Dewald Gerlach die eerste prins was en Constant Do O’Faustino tweede prins en Mnr. Persoonlikheid was.

Lees die volledige berig in dieStanderton Advertiser.

 

  AUTHOR
Marina Schoombee
Sub-Editor

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: