Municipal

VIDEO: Standerton begraafplaas lyk skaflik

Met die begraafplaas gedurig in die nuus met die gras wat soms hoër as die grafstene staan was die verbasing groot toe die Standerton Advertiser daar ’n draai gaan maak het op 17 Oktober. Die gras is netjies en kort gesny, die presiese persone wat daarvoor verantwoordelik is, is nie duidelik nie.  
Top